Ver­steek­te skat­te

Ver­wel­kom die so­mer met KA­MERS/Ma­kers. Drie on­ver­geet­li­ke mark­te bring jou die bes­te plaas­lik ver­vaar­dig­de pro­duk­te – van huis­wa­re en kos tot mo­de en kuns. Hier is iets vir al­mal.

Rooi Rose - - INHOUD -

Kaar­tjies kos R60 by plank­ton.mo­bi en R90 by die hek en sluit ’ n be­perk­te uit­ga­we KA­MERS/ Ma­kers–in­ko­pie­sak en tyd­skrif in. Mul­ti­toe­gangs kaar­tjies( R 120) en groep af­slag is be­skik­baar. Stu­den­te en pen­si­oen­trek­kers: R60. On­der 18: gra­tis.

1. Oop boks­hand­sak (R1 190) Mas­ch.

4. The Dan-broek (R599) The Liz­zy-top(R499) .a­bout.

2. Mon­ste­ra de­li­ci­o­sa-sak­ke (van R195 -R390) Bun­ga­low Li­ving.

3. Ko­per Mon­ste­ra de­li­ci­o­sa-oor­bel­le(R300) Kat­me­le­on Je­wel­le­ry.

6. Tuxe­do-skoe­ne (R1 800) Han­nah La­very.

5. Goue o­vaal en ron­de oor­bel­le (R560)Obtu­se Je­wel­le­ry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.