LESERSAANBOD

KRY 25% af­slag op ’n leer­hand­sak van Wil­low Tree De­signs

Rooi Rose - - MODE -

Die wil­ge­boom is ’n sim­bool van s­terk­te en skoon­heid, van groei, har­mo­nie en vrou­lik­heid. Dit is ook die boom waar­uit die ont­werp­maat­skap­py, Wil­low Tree De­signs, in­spi­ra­sie put vir die ver­vaar­di­ging van sy mo­di­eu­se leer­by­kom­stig­he­de. Hul luuk­se, u­nie­ke hand­sak­ke word ge­maak vir di­na­mie­se, styl­vol­le men­se. El­ke hand­sak is duur­saam, funk­si­o­neel en word van eg­te, plaas­li­ke leer ge­maak. Wil­low T­reepro­duk­te word in die Kaap ver­vaar­dig en help om die plaas­li­ke be­dryf en ge­meen­skap­pe te on­der­steun en te ver­sterk. Wil­low Tree se tyd­lo­se ont­wer­pe word ook deur die stig­ter van die maat­skap­py, Clai­re du Plooy, be­ïn­vloed. Haar lief­de vir kleur, teks­tuur en skoon ly­ne is ken­mer­kend van die Wil­low Tree-ont­wer­pe.

Meer in­lig­ting by wil­low­tree­de­signs.co.za of bel 073 393 2793, of stuur ’n e-pos na in­fo@wil­low­tree­de­signs.co.za Volg Wil­low Tree ook op fa­ce­book: @wil­low­tree­de­signs en In­sta­gram: @wil­low­tree­bags

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.