Doen-dit-self ly­faf­skil­fe­raar

Rooi Rose - - SKOONHEID -

Sit be­stand­de­le, glas­fles­se en ’n re­sep­te­kaart uit so­dat jou gas­te hul eie ly­faf­skil­fe­raars kan maak wat hul­le ag­ter­na huis toe kan neem. Ons het som­mer die “ba­sis” van die af­skil­fe­raar ge­maak en ons gas­te kon kies wat­ter droë blom­me hul­le wil by­sit. Jy kan ook kruie soos roos­ma­ryn of ba­si­lie­kruid ge­bruik, maar as dit vars be­stand­de­le is, moet jy die mas­ker liefs bin­ne ’n paar dae ge­bruik. Jul­le kan ook jul voe­te hier­mee by­dam.

80 g klap­per­o­lie 100 g drui­we­pi­t­o­lie 2 eet­le­pels uit­ge­druk­te suur­le­moen­sap 4 eet­le­pels rou heu­ning 200 g bruin­sui­ker 2 op­ge­hoop­te tee­le­pels ge­droog­de la­ven­tel, roos­bla­re of jas­myn­bloei­sels 1 tee­le­pel la­ven­tel of es­sen­si­ë­le roos-o­lie

ME­TO­DE: S­melt die klap­per­o­lie in ’n glas­bak wat op ’n ka­strol kook­wa­ter pas. Meng die drui­we­pi­t­o­lie, suur­le­moen­sap en heu­ning by die ge­smel­te klap­per­o­lie en laat dit af­koel voor jy die sui­ker by­gooi en al­les meng. Gooi die blom­me en es­sen­si­ë­le o­lie laas­te by en meng. Hou die af­skil­fe­raar in ’n fles en ge­bruik bin­ne ’n week. Pro­beer om nie wa­ter in die fles te mors wan­neer jy bad of stort nie. - Re­sep ver­skaf deur Ja­net S­tewart van www.pin­k­cos­me­ti­cs.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.