Vel­sorg­be­stand­de­le VIR JOU HA­RE

Rooi Rose - - MOOI, MOOIER -

Pep­tie­de (pro­te­ïen­deel­tjies) word in vel­sorg­pro­duk­te ge­bruik om kol­la­geen- en e­las­tien­ve­sels te sti­mu­leer. In S­chwar­z­kopf se BC PEPTIDE RE­PAIR RESCUE SE­RUM (R490, UIT­GE­SOEK­TE SA­LON­NE) word dit nou ge­bruik om die bin­ne­ste struk­tuur van jou ha­re te her­stel en be­vor­der so ook die e­las­ti­si­teit wat die ha­re ge­son­der en sag­ter laat voel. Net die ver­pak­king al­leen laat dit voel as­of jy ’n kos­ba­re ge­sig­se­rum op jou ha­re ge­bruik. Ek hou daar­van dat dit die ha­re ook teen hit­te be­skerm - ek wend dit op nat ha­re aan voor ek my ha­re droog­blaas en dit laat my ha­re be­slis sag­ter voel. SU­ZAN­NE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.