SAG OP DIE WAS­GOED

Rooi Rose - - LEEF GESOND -

Hou jou fyn en de­li­ka­te kle­re prag­tig en vars met SKIP De­li­ca­tes-was­mid­del. Die pro­duk is spe­si­aal ont­wik­kel om de­li­ka­te ma­te­ri­aal sag­kens te was, en jy kan dit vir hand­was of ou­to­ma­tie­se was­ma­sjie­ne ge­bruik. Die was­mid­del werk net so sag­kens met jou kant- en sy­kle­re as met jou han­de. So­wat R64,99.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.