VARS

Rooi Rose - - LEEFSTYL -

Die mooi van een­voud: Ver­an­der ’n stil hoe­kie in die tuin in ’n heer­li­ke kui­er­plek

Hier­die gesellige kui­er­hoe­kie met sy een­vou­di­ge e­le­men­te, soos die hout­ta­fel en –stoe­le, het ’n ge­stroop­te voor­koms wat deur die kon­tras­te­ren­de teks­tu­re van we­li­ge plan­te­groei, lin­ne, glas en me­taal aan­ge­vul word.

1 KOEKSTAANDER MET ’N GLASKOEPEL (R399) @HO­ME. 2 NUTSMANDJIE (R99,99) MR P­RI­CE HO­ME. 3 KOF­FIE­BE­KER (R19,99) MR P­RI­CE HO­ME. 4 ERDEWERKHOUER (R199) SU­PER­BA­LIST. 5 ORNAMENTELE PLANT (R99,99) MR P­RI­CE HO­ME. 6 BRUINGRYS HOUTSAMBREEL (R2 199) PA­TIO WA­RE­HOU­SE. 7 EVA SO­LO LE­GIO NO­VA-KOEKSTAANDER (R1 249) YUP­PIE­CHEF. 8 GEBORDUURDE LOPER (R499) WOOL­WORT­HS. 9 LE CREUSETPLANTHOUER (R519) YUP­PIE­CHEF. 10 WATERGLAS (R149) ZA­RA HO­ME. 11 BERWIGEETKAMERSTEL WAT OOK VIR BUITELUGETES GE­SKIK IS (R16 198) CIELO.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.