’n Dub­bel­do­sis GAS­VRY­HEID

Rooi Rose - - RONDRITS - đ Meer in­lig­ting by 021 887 7889, twi­ce­cen­tral.co.za of re­ser­va­ti­ons@twi­ce­cen­tral.co.za

Dis nie al­dag dat ’n gas­te­huis dit reg­kry om ná net meer as ’n jaar die #1po­si­sie in die me­de­din­gen­de mark in S­tel­len­bosch te be­klee nie. T­wi­ce Cen­tral se ei­e­naars, Ané, Man­di en Lie­sl, het in No­vem­ber 2016 ’n be­staan­de gas­te­huis ge­koop en hul kre­a­ti­wi­teit en er­va­ring in die gas­vry­heid s be­dryf in­ge­span om dit in ’n in­tie­me B&B te om­skep. Resensies op T­ripAd­vis­or en Book­ing.com loop oor van lof vir T­wi­ce Cen­tral se vrien­de­li­ke per­so­neel, wat geen moei­te ont­sien om se­ker te maak hul gas­te se be­soek aan S­tel­len­bosch is ’n hoog­te­punt nie. Die ei­e­naars skryf dit toe aan hul fo­kus op die fy­ner de­tail van gas­te se be­le­we­nis van die gas­te­huis - van hul aan­koms tot met hul ver­trek.

T­wi­ce Cen­tral is die i­de­a­le weg­spring­plek vir die ver­ken­ning van wê­reld­klas-wyn­pla­se, en die mees­te van S­tel­len­bosch­se be­siens­waar­dig­he­de en top re­stau­ran­te is bin­ne­stap af­stand.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.