SING JY VAN BLOM­ME?

Rooi Rose - - ROOIWARM -

Groet die so­mer op 17 Nov. met von­kel- en uit­soek­wy­ne by die S­teen­berg-tuin­par­ty­tjie op die gras­per­ke voor Cat­ha­ri­na’s-re­stau­rant in Sand­ton. Daar is oor­ge­noeg sit­plek in die tui­ne so­dat jy jou ge­mak­lik kan maak ter­wyl die mu­siek jou die he­le mid­dag sal be­koor. Die kaar­tjies, wat on­be­perk­te wyn­proe­ge­leent­he­de, eet­goed, ver­maak en ’n S­teen­berg­wyn­glas in­sluit, is be­skik­baar by quic­ket.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.