Deur die bla­re

Rooi Rose - - INHOUD - Deur SUSRA MAT­THEE. Fo­to’s deur RICARDO SIMAL van SUPERNOVA

Dink lin­ne, ka­toen en ge­weef­de leer in aard­se kleu­re, soos ha­wer­mout, sa­lie-groen en wit en jy kry ’n i­dee van die mi­ni­ma­lis­tie­se aan­slag wat dié sei­soen se voor­koms meer na ’n ge­mak­styl sal laat neig. Ons het by ’n paar plaas­li­ke ont­wer­pers gaan aan­klop om so­lank vir ons ’n voor­sma­kie van hul mooiste ont­wer­pe in hier­die s­ty­le te gee

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.