So ja vir so­ja

Die so­mer­son ver­se­ker lang lui­lek­ker­dae en dié ro­me­ri­ge bes­sie-en-pie­sang-vrug­te­skom­mel wat met Clo­ver Good Ho­pe­so­ja­melk ge­maak word, is prop­vol voe­dings­waar­de en nét wat jy no­dig het om af te koel. Jy kan mos nie ‘nee’ sê vir so ’n lek­ker­ny nie

Rooi Rose - - INHOUD -

BES­SIE-EN-PIE­SANG-VRUG­TE­SKOM­MEL

Ge­noeg vir 2 1 groot ryp pie­sang, ge­skil, ge­sny en ge­vries

250 g be­vro­re bes­sies, soos aar­beie en fram­bo­se 500 ml (2 k) Clo­ver Good Ho­pe-so­ja­melk

Vars bes­sies en krui­se­ment vir op­die­ning Ver­werk al die be­stand­de­le in ’n voed­sel­ver­wer­ker tot dik en ro­me­rig. Sit da­de­lik voor met ek­stra vars bes­sies en vars krui­se­ment­blaar­tjies.

Clo­ver Good Ho­pe-so­ja­melk is ’n heer­li­ke en per­fek­te al­ter­na­tief vir sui­wel­melk, én is ’n bron van vi­ta­mien B2, be­vat hoë vlak­ke o­me­ga-3, min sout en boon­op geen pre­ser­veer­mid­dels nie.Dit is GMO-vry en ge­skik vir vega­nis­te

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.