SMS en wen

Se­wen­tien ‘rooi ro­se’-le­sers kan die maand van hier­die puik pro­duk­te ver­niet kry

Rooi Rose - - INHOUD - Deur ADRIANA GRUNDLINGH a­dri­a­nag@ctp-mail.co.za

Die so­mer en die wyn is op pad

Hou ’n bot­tel Wel­moed-wyn by­der­hand so­dat jy die koms van die so­mer met nu­we moed in die hand kan vier. Of jy nou ’n vars wit­wyn of ’n vol­ron­de rooi­e­tjie ver­kies, die Wel­moe­dreeks het iets be­son­ders vir el­ke smaak. Met ses va­ri­ë­tei­te drui­we uit die S­tel­len­bos­se win­ger­de, is Wel­moed-wy­ne die per­fek­te pas­maat vir e­ni­ge maal­tyd of ge­leent­heid. Gaan be­leef Wel­moed se wy­ne op die prag­plaas in S­tel­len­bosch, of koop dit by uit­ge­soek­te drank­win­kels lands­wyd. Meer in­lig­ting by wel­moed.co.za Ses ge­luk­ki­ge le­sers kan ’n paar Wel­moed-ge­skenk­pak­ke van R1 075 wen! Sleu­tel­woord: Wel­moed

KLINK ’N GLA­SIE

Vier die nu­we sei­soen met harts­vrien­de en Four Cous­ins se von­kel­wyn­reeks. Die ver­fris­sen­de reeks met sy fyn bor­rel­tjies be­vat on­der meer ’n vrug­ti­ge soet wit, ’n e­le­gan­te, vrug­ti­ge rooi (ook soet), en ’n droë sau­vig­non blanc brut.

Die Four Cous­ins-han­dels­merk ver­tel die ver­haal van die vier Re­tief-ne­fies, Hen­nie, Bus­sell, Neil en P­hil­lip, wat ná hul s­tu­die in die ja­re ne­gen­tig by die fa­mi­lie op die plaas aan­ge­sluit het. In 2000 het die vier neefs die Four Cous­ins­reeks aan die wê­reld be­kend ge­stel, en van­dag, 18 jaar la­ter, is hul wyn die groot­ste ge­bot­tel­de wyn­han­dels­merk in die land.

Koop Four Cous­ins-pro­duk­te aan­lyn by die Wi­ne­hub op die Four Cous­ins-web­tuis­te, of in ’n win­kel, en vier hier­die myl­paal saam met die vier neefs! Meer in­lig­ting by four­cous­ins.co.za as­ook op so­si­a­le me­dia. Drie ge­luk­ki­ge le­sers kan elk ’n Four Cous­ins wyn-ge­skenk­pak van R2 046,95 pa­sel­la kry. Sleu­tel­woord: Loveren Vi­ta­derm se in­no­ve­ren­de vel­sor­g­reeks be­vat al­les wat jy no­dig het om jou vel weer ’n jeug­di­ge voor­koms­te gee. Hier­die Suid-A­fri­kaan­se skoon­heids­huis kom­bi­neer die jong­ste skoon­heid s­teg­no­lo­gie met na­tuur­li­ke plant­ek­strak­te om die bes­te re­sul­ta­te te ver­se­ker. Die kos­me­tie­se for­mu­les be­vat ak­tie­we, nu­we ge­ne­ra­sie be­stand­de­le soos hi­a­lu­roon­suur en al­fa-en be­ta­hi­dro k­sie­su­re wat die v el­se glans her­stel. Vi­ta­derm het die af­ge­lo­pe 17 jaar ’n be­dryfs­reus ge­word wat ver­al be­kend is vir sy na­tuur­li­ke en vei­li­ge vel­sorg­pro­duk­te. Die han­dels­merk ge­bruik geen ska­de­li­ke be­stand­de­le, pa ra been-pre­ser­veer­mid­dels, pe­tro­chem i­ka­lieë of kuns­ma­ti­ge kleur- en geur­mid­dels nie. Die skoon­heids­reeks be­vat boon­op geen be­stand­de­le wat van die­re af­koms­tig is nie. Die for­mu­les word ook nie op die­re ge­toets nie. Vi­ta­derm is lands­wyd by meer as 500 skoon­heid sa­lon­ne be­skik­baar. Bel Vi­ta­derm se kli­ën­te­diens­lyn by 0869 990 757 vir jou naas­te skoon­heid­sa­lon. Vir meer in­lig­ting be­soek vi­ta­derm.co.za Agt le­sers kan elk ’n Vi­ta­derm-ge­skenk­pak van R3 190 wen! Sleu­tel­woord: Vi­ta­derm

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.