GORDEL VAS

Rooi Rose - - MODE -

Dit maak nie saak of jou gordel smal of breed is nie – jy kan net mooi e­ni­ge uit­rus­ting daar­mee af­rond. Met die klem wat hier­die sei­soen op vorm en vol­heid val, dra ons nou gor­dels oor baad­jies, jas­se en selfs mans ge­ïn­spi­reer­de knoop­hem­de. LINNETOPPIE VAN SITTING PRET­TY (R699; 30-38) KA­MERS/MA­KERS. LINNEBAADJIE VAN SITTING PRET­TY (R1 099; 30-38) KA­MERS/ MA­KERS. LEERGORDEL (R299) MAT&MAY.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.