KNOPE VIR DIE SO­MER

Rooi Rose - - MODE -

In­dien jy die so­mer net een i­tem van ’n na­tuur­li­ke of or­ga­nie­se stof koop, maak dit ’n so­mer­romp met knope. Hier­die lin­ne­romp van Mer­we Salt is die per­fek­te keu­se, ook dank­sy die strik wat daar­die ek­stra tik­kie de­tail ver­se­ker. Die styl is boon­op ge­skik vir kan­toor­drag, so­wel as vir ’n na­week­af­spraak. MAKSIROMP (R1 100; XS-L) MER­WE SALT. D­RIFT-LINNEHEMP (R1 200; 6-16) HAN­NAH LAVERY.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.