READ­ERS-go-BASS­ING

To fea­ture in “Read­ers go Bass­ing” send your story and pictures to edi­tor@sabass.com All pho­tos pub­lished in “Read­ers-go-Bass­ing” are for the ex­clu­sive use of SA BASS Mag­a­zine. Any pho­tos pre­vi­ously pub­lished by other mag­a­zines will not be con­sid­ered.

SA Bass - - Contents -

SIMONÉ SE EERSTE SWARTBAAR

Die hele week lank hou ek die wind en tem­per­atuur dop vir Sa­ter­dag­mid­dag se vis­vang by Ri­etvlei­dam. ‘n Baie ligte wind­jie waai en dis lekker warm. Ri­etvlei... hier kom ons! Later hou die wind heel­temal op en is dit doo­d­stil. Met die aankoms, was daar reeds twee manne wat hulle nuwe vis­vang­bootjie toets en kyk hoe lank die bat­terylewe is. Een het aange­bied om my swart fluke in te vat en hy los hom op 80m. Ek het lan­klaas my lyn so ver uit gesien.

Simoné het nog nooit baars gevang nie, en boonop twintig jaar gelede laas vis­gevang. Soos die natu­ur­mens wat sy is, pro­fes­sionele wild­jagter en buitelug en­toe­sias, pak sy die geleen­theid by die hor­ings.

Ek stel my Quan­tum “medium heavy” vir haar op met 11kg braid en ‘n 6.6kg voorslag. Ek vra haar of sy kan in­gooi ...en sy doen dit per­fek met die klein Shi­mano ka­trol­letjie.

‘n Rukkie gaan verby en ek kry ‘n byt en mis dit. Die tand­merke sit net agter die hoek op die swart fluke. Ek ve­ran­der haar fluke van Wa­ter­melon groen na die­selfde swart as myne as gevolg van die groen alge in die water.

Ek vang ‘n klein­tjie baie naby die kant, nie verder as 5m nie, en sê vir haar sy moet net die aas so bi­etjie langer los, naby die kant. Ek gooi weer in na­dat ek haar gooi aan­skou het. ‘n Goeie gooi en sy bring die aas stadig in.

Die vol­gende oomb­lik gryp ‘n ding haar aas en die Shi­mano skreeu bloumo­ord. Ek laat val my stok en kry die foon en be­gin ‘n video neem.

Ek stap nader om die rem ‘n bi­etjie sty­wer te stel, want ek sien die vis is op loop met haar. Ek sê nie ‘n wo­ord nie; sy doen alles reg.

Op die video vra sy, “gaan die stok nie breek nie?” en na so rukkie sê sy “ek raak moeg”. Ek glim­lag breed, want die stu­dent maak son­der enige hulp geskiede­nis met haar heel eerste probeer­slag.

Toe sien ons hom en die “blik­sem” wo­ord glip uit. Ai, my hart! Dik jalo­ers maar met ‘n massiewe glim­lag, stap ek weer nader en haal die vis uit die water.

Sy spring op en af van opge­won­den­heid en ek hol met die vis na die sak toe en kry my skaal. Tyd om daai vis te weeg, fo­tos te neem en terug in die water te kry is nou baie min.

Die skaal stop op 2.7kg, maar ek weet hy is geroes en is nie lekker nie. Wat nou? ‘n Foto van die vis aan die skaal gaan nie werk nie.

Ek hol terug water toe, spoel die die vis mooi af so­dat hy weer kan asem skep en gee toe die vis vir Simoné. Haar glim­lag is reg ron­dom haar gesig. Sy kan nie ophou glim­lag nie. Dit was won­der­lik om die oomb­lik te kan deel.

Ek is jalo­ers om­dat dit haar eerste probeer­slag was en dan vang sy nog ‘n “bus”. Ek het am­per my hen­gel­gerei verkoop (nie regtig nie), maar is su­pertrots, want sy het alles self ge­doen.

Die mooi swartbaar is weer veilig terugge­plaas en wag vir die vol­gende vrou wat verby kom. Snaaks, op daardie selfde plek vang mans nie sulke groot visse nie, maar net die skoner ges­lag.

Baie geluk vriendin... – Dirkie Wes­sels

BE­FORE SUN­SET

My lovely wife, Jessica, some friends and I spent a day out on the water with­out much hap­pen­ing. Af­ter pack­ing up the boat we de­cided to make a cou­ple of casts from the slip­way and quickly got a whole lot of these guys. We ended up hav­ing a blast right be­fore sun­set. Thanks for a great read­ing – Stephen Berndt

KEEP ON TRY­ING

Af­ter try­ing for hours with­out much to show for my ef­forts, I fi­nally man­aged to make a cast tight into some reeds with a small pad­dle tail and got re­warded with a good fish. Best wishes. – Gavin Duck

BASS LAKE

Please see at­tached a pic­ture of a 3.1kg bass caught by my friend, Jason, to­day at Bass Lake. Su­per amped af­ter a very dif­fi­cult day of fish­ing! – Tam­lyn Levin

Newspapers in English

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.