IN­DUS­TRY NEWS

SA Bass - - Contents - Cobb pro­dukte is beskik­baar by jou naaste Out­door Ware­house winkel.

“Braai Binne 7 Minute” COBB, ‘n trots Suid-Afrikaanse uitvin­d­sel wat elke Suid-Afrikaner gerus in kan belê. Hi­erdie liggewig braaier is kom­pak, vin­nig en mak­lik om te ge­bruik en maak boonop mak­lik skoon. Dis ideaal om in te pak vir kam­per­ing, op die strand, pieknieks en selfs op jou boot! – SA BASS

COBB, ‘n trots Suid-Afrikaanse uitvin­d­sel wat elke Suid-Afrikaner gerus in kan belê. Hi­erdie liggewig braaier is kom­pak, vin­nig en mak­lik om te ge­bruik en maak boonop mak­lik skoon. Dis ideaal om in te pak vir kam­per­ing, op die strand, pieknieks en selfs op jou boot!

Die meer­voudig bekroonde, gepaten­teerde Cob­bkook­s­telsel, rooster, bak, rook, kook en warm kos op. Die Cobb se unieke on­twerp laat vet en olie toe om weg van dit wat gaarge­maak word, te drei­neer vir geson­der voed­sel.

Aan­ge­sien die vet nie op die kole land nie, is die Cob­bkook­s­telsel feit­lik rook­loos en kan dit ge­bruik word in klein maar goed geven­tileerde ge­biede soos balkonne son­der om ‘n ro­kerige omgew­ing te veroor­saak.

Ven­ti­lasie deur die gate van die koe­peldek­sel maak voor­sien­ing vir ew­eredige ver­sprei­d­ing van hitte so­dat kos tot per­fek­sie kan kook.

Die Cobb is gemaak van die hoog­ste gehalte du­ur­same ma­te­ri­aal en het geen be­we­gende dele nie, wat ‘n veilige en mak­like kook­er­var­ing moont­lik maak. Die veilige en stewige on­twerp maak dit moont­lik om selfs son­der bekom­mer­nis op bote te braai. Daar­be­newens kan die Cobb makli ku it mekaarg eh aalw or den in‘nskott el go edw ass er vir skoon­maakgerief geplaas word.

Hi­erdie mak­lik draag­bare braaier weeg slegs 4kg en het ‘n hoogte van 30cm (12 duim) en deursnee van 30cm. Ter­wyl die bin­nekant warm is, bly die ba­sis koel om aan die buitekant aan te raak en kan opge­tel word en ver­skuif word ter­wyl dit be­sig is om te braai.

Die Cobb i sb aiebr and st of doe lt ref fend en‘ no mg ew­ingsvri end elikeo psi ea an ge si end its legs 6 tot8brik et te ofe en Cob­ble Stone of 300 gram hout­skool ge­bruik om vir tot twee ure te braai.

Ons het die Cobb-braaier ty­dens ‘n Cast-for-Cash kom­petisie langs die dam ge­bruik waar daar geen fasiliteite soos elek­trisiteit of skoon lopende wa­ter was nie. Wat ‘n fees om die Cobb te ge­bruik!

Op­s­tel van die Cobb-braaier

Ons het die Cobb uit sy klein draag­tas uit­gepak en dit buite gesit. Die buitekant word nie warm nie, so ons het dit in die mid­del van ons tafel gesit ter­wyl ons die son­son­der­gang ge­niet.

Aansteek van die Cob­ble Stone

Ons het Cobb Cob­ble Stone ge­bruik – dit pas netjies in die mid­del van die “vu­ur­put” en binne 7 tot 10 minute is dit warm ge­noeg om die rooster bo-op te sit... en ja, glo dit… dis tyd om te braai!

Kom ons braai

Ons het be­gin om ‘n paar tin­foel iebe­dekte groente te stoom, wat ons langs die ‘vu­ur­put’ on­der die rooster geplaas het. Hi­erdie ring­bak het baie ruimte vir groente en dien as ‘n oond. Ons het die lam­srib­betjie op die rooster geplaas om daardie lekker ‘ssh­hzzz” geluid van vet braaivleis op te tower. Die hitte was nog ‘n uur later goed en ons kon mak­lik weer ge­braai het.

…en eet

Ek was gek oor die ro­kerige smaak van die braaivleis en natu­ur­lik oor die moeit­elose en gerieflike ge­bruik van die Cobb. Dit is ‘n kom­pakte oploss­ing wat jy met vakan­sie kan saam­neem, wat vin­nige en een­voudige kook/braai verseker. As man­lief te be­sig is om vis te vang, kan vroulief met min moeite self ‘n vleisie braai. Jy hoef nie te wag vir die regte kole nie en die hitte verd­wyn nie te vin­nig nie. Ek hou baie van die draag­tas en dit was lig ge­noeg om rond te be­weeg wan­neer dit nodig was (selfs ter­wyl dit be­sig was om te braai).

Dit kom met ‘n ba­sis, binne ring­bak, kole­mand­jie (vu­ur­put) en rooster. Dit sluit ook ‘n draag­tas en ‘n spe­siale roost­erligter in.

Newspapers in English

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.