BEWARING??

SA Bass - - Letters To The Editor - Casper de Vries, Pre­to­ria

Is dit hoe ‘n mens dees­dae vis­vang? Ons het die net van omtrent 500 meter in Au­gus­tus by Renos­terkop­dam uit­ge­trek. Daarin was ‘n klomp bass wat ons darem kon terug plaas want al die vis was vol eiers. Ons het die net eerder ge­brand en nie vir die beamptes by die hek gegee nie.

Ty­dens die lang­naweek het ons weer ‘n net van omtrent ‘n kilome­ter lank gekry en weer ge­brand. Hi­erdie keer was daar omtrent 200 visse in alles terug geplaas. Tussen al die vis was daar net een dooie karp ge­wees.

Newspapers in English

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.