YSBEER

SA Bass - - Readers Go Bassing - – Nico Venter

Van die be­gin van win­ter af het al twee­keer ge-“blank” maar dankie tog vir Gary Peter se ar­tikels in die Ju­nie-uit­gawe. Ten­spyte van die koue weer het ek gis­ter­mid­dag en vanoggend gaan vis­vang en suk­ses gehad. Ek het met ‘n Flip­pen Craw aan ‘n Texas-strop baie stadig gehen­gel en was gis­ter be­loon met een klein vissie en een groter vanoggend. Aange­heg is die fo­tos van die twee swart­baars wat ek gevang het. Baie dankie vir die hen­gel­wenke

Newspapers in English

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.