KLEIN

SA Bass - - >> Sa Bass Tactics -

Lyk my ek vang dees­dae net klein vissies. Het julle enige raad hoe om koue fronte te hanteer, of sukkel al­mal soos ek? Hi­erdie klein­tjie is met ‘n Texas-strop en Min­now gevang net na 13:00 die mid­dag. Dankie vir ‘n won­der­like tyd­skrif wat al­tyd lekker om te lees en nuwe wenke gee.

– Nico Ven­ter

(Ons al­mal het goeie en slegte dae en is die rede waarom ons al­tyd terugkom om weer te probeer - Red.)

Newspapers in English

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.