’n A­von­tuur in ’n Mo­sam­biek­se moe­ras

SA Jagter Hunter - - INHOUD - Sa­rel vd Mer­we

As ek my oë toe­maak sien ek nog die diep, swart spo­re in die moe­ras­turf en ruik ek moe­ras­wa­ter... pa­pi­rus is in my ge­dag­tes af­ge­ëts. Die Zam­be­zi­vloed­vlak­te na­by Mar­ro­meu lê wyd uit­ge­strek, dit is soos ’n see van groen pa­pi­rus en sa­w­grass wat meer as ’n duisend vier­kan­te ki­lo­me­ter dek.

Daar is geen bo­me of palms in sig vir so ver as wat jy kan sien nie. Die sa­w­grass en pa­pi­rus groei in dik pla­te wat tot d­rie me­ter hoog staan. Hier­die on­ge­naak­ba­re stuk aar­de is die plek waar le­gen­des soos Harry Man­ners en Gus­ta­ve Gu­ex ge­jag het in die ja­re toe Mo­sam­biek nog ’n Por­tu­ge­se ko­lo­nie was.

Die om­ge­wing het nie veel ver­an­der van daar­die dae af nie, die Se­na Su­gar E­sta­tes, aan wie Gu­ex met sy jag­tog­te vleis voor­sien het, be­staan steeds en die ou mu­ra­sies van jag­kam­pe en han­dels­pos­te staan soos ver­lo­re spo­ke langs die san­de­ri­ge paaie wat na Mar­ro­meu lei.

Die jAGAVon­tUUr

My Mo­sam­biek­se a­von­tuur het

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.