Bos­pos – Sê jou sê

SA Jagter Hunter - - INHOUD -

E-pos na Eu­nia.Bar­nard@me­dia24.com of slak­ke­pos na P­ri­vaat­sak X202,

P­re­to­ria 0001

My man het be­sluit dat ons vir ons hu­we­liks­her­den­king Cla­rens toe sou gaan (ons is daar ge­troud) so­dat ek dan die ge­leent­heid kon kry om my eer­ste bok te skiet.

Uit­ein­de­lik het die lang­ver­wag­te na­week aan­ge­breek. Ons het d­rie dae lank te voet ge­jag op daar­die ber­ge, be­kruip en in die bos ge­lê en wag. Dit was on­ge­loof­lik om so een met die om­ge­wing te word.

Ver­skeie ke­re het ons op ’n trop swart­wil­de­bees­te af­ge­kom, maar om­dat ek graag ’n tro­fee­bok wou plat­trek, het my man ge­keer as ek wou skiet. Op die vier­de dag het ek be­gin won­der of ek suk­ses­vol sou wees.

Die laas­te pro­beer­slag het aan­ge­breek. Dit was reeds na mid­dag­e­te en my man het voor­ge­stel dat ons na­by aan ’n gro­ter trop pro­beer kom. Dit sou ver­al moei­lik wees om­dat daar bles­bok­ke en rooi­ en vaal­rib­bok­ke in die om­ge­wing ge­wei het, want hul­le sou die wil­de­bees­te waar­sku as hul­le ons sien.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.