Oopvisier in die Noord­wes-bos­veld

SA Jagter Hunter - - INHOUD - Deur KOOS BARNARD

Wan­neer ie­mand die woord bos­veld noem, dwaal jou ge­dag­tes am­per ou­to­ma­ties na de­le van die La­e­veld en die ou Noord-Trans­vaal. Maar dis nie die e­nig­ste plek­ke waar dig­te bos­veld voor­kom nie. Daar is ook lek­ker kol­le dig­te bos in die Ma­hi­keng-om­ge­wing. Daar is nou wel nie kre­me­tar­te nie, maar dis reg­te bos­veld waar jy al die Bos­veld­spe­sies aan­tref.

Ek het in 2015 op so ’n lek­ker stuk bos­veld in die Noord­wes-pro­vin­sie, suid van Ma­hi­keng, ge­jag – ’n groot ei­en­dom van 9 400ha waar daar geen bin­ne­dra­de is nie. Dié wild­pa­ra­dys, O­me­ga Ga­me & Sa­fa­ri Lod­ge, be­hoort aan een van die Tswa­na­stam­me van die om­ge­wing, maar die stam ver­huur die jag­reg­te aan Dir­kie Loub­ser en sy ven­no­te. Die ei­en­dom word deur Jo­han Grobbelaar en C­ha­nel Swart be­stuur.

Soms raak jag net te mak­lik, want ons ge­we­re raak ak­ku­ra­ter en ons te­le­sko­pe al gro­ter. Ons ge­bruik af­stand­me­ters en voer­tuie, bal­lis­tie­se pro­gram­me wat ons op ons sel­fo­ne af­laai en am­mu­ni­sie wat met die jong­ste mo­der­ne teg­no­lo­gie ge­laai is. In baie ge­val­le het jag so ver­an­der dat ons eint­lik

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.