IWA 2016

SA Jagter Hunter - - NEWS - Deur KOOS BAR­NARD

ie 43ste In­ter­naa ti­o­na­le Waf­fen n Aus­stel­lung (In­terr na­si­o­na­le Wa­penn uit­stal­ling) of die e IWA-skou, soos baie som­mer r kort­weg daar­na ver­wys, het sooss ge­woon­lik ge­du­ren­de vroegMaart, in Neu­ren­berg, Duits­land plaas­ge­vind.

Dis die groot­ste wa­pen­skou in Eu­ro­pa en hier­die jaar het 1 455 uit­stal­lers hul wa­re kom ver­toon. So­wat 45 000 men­se uit 120 ver­skil­len­de lan­de, het die skou be­soek en die uit­stal­lers het van 56 ver­skil­len­de lan­de af ge­kom. By ver­le­de jaar se Hun­tEx te Gal­lag­her E­sta­te was daar ook oor die 40 000 men­se, maar die groot ver­skil is dat die be­soe­kers by ons skou die ge­wo­ne pu­bliek was wat pro­duk­te kom koop het.

By die IWA-skou word die ge­wo­ne pu­bliek en kin­ders on­der 18 jaar nie toe­ge­laat nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.