Sê jou sê

SA Jagter Hunter - - NEWS -

met hul­le bier­blik­ke by die bok. Selfs al val ’n bok moei­lik of ’n bok word eers in die don­ker ge­kry, kan daar da­rem 10 mi­nu­te ge­neem word by die slag­pa­le om ’n or­dent­li­ke fo­to te neem. Sul­ke swak fo­to’s wat op Fa­ce­book ge­plaas word, kan ook ’n ne­ga­tie­we beeld skep om­dat dit lyk as­of daar nie re­spek teen­oor die­re be­toon word nie.

Ty­dens ’n jag­gids­kur­sus het ek ge­leer hoe om fo­to’s te neem. Dit is nie in­ge­wik­keld nie en as jy die bloed op die dier met ’n bie­tjie sand af­vee, die dier mooi laat lê, die gras voor die dier weg­vat, die son op die dier en jag­ter laat val, is jy am­per daar. As die jag­ter dan ook net met re­spek sit (son­der ’n bier en see­plak­kies aan) dan is die pro­bleem op­ge­los. Plaas­ei­e­naars moet ook hul­le gid­se leer hoe om met ’n slim­foon fo­to’s te neem. Ek het al ge­sien hoe gid­se funk­sies op my slim­foon ont­dek wat ek nie eers ge­weet het be­staan nie...

Met die hoë jag­pry­se is dit die moei­te werd om net 10 mi­nu­te te ge­bruik en se­ker te maak jy het ’n fo­to om te hou. Die Eu­ro­pe­ërs toon so­veel re­spek vir die die­re wat hul­le jag en ons SuidA­fri­ka­ners wil net die keel af­sny en die bok laai.

’n Mens weet nooit, dalk is jou fo­to van jou rooi­bok een­dag in ’n ge­skie­de­nis­boek met die ti­tel, Die Rooi Rooi­bok. en het die loop en ge­weer ge­skuif na Pot­chef­stroom.

Ek wag nou reeds weer 18 maan­de, maar die po­li­sie het nog geen vor­de­ring ge­maak nie...

In­tus­sen het ek in Ja­nu­a­rie ’n an­der ge­weer aan­ge­koop en slegs vyf we­ke ge­wag vir my li­sen­sie-goed­keu­ring. Ek kan nie ver­staan hoe­kom ’n loop­ver­van­gings­pro­ses so lank kan duur nie, ter­wyl ’n nu­we ge­weer se li­sen­sie bin­ne ’n maand of twee goed­ge­keur word.

Is dit die moei­te werd om die loop te ver­vang? Ek weet nie hoe ’n ge­weer­smid dees­dae ’n be­staan kan maak as hul­le so lank moet wag vir pa­pier­werk om af­ge­han­del te word nie.

Ek het in Ju­nie reeds die SA Jag­ters­ver­e­nin­ging ge­kon­tak, hul­le het ge­sê hul­le sal kyk of hul­le die pro­ses kan be­spoe­dig, maar die po­li­sie gee net nie aan­dag aan ons aan­soe­ke nie!

Ek het ook van­dag 012-3536111 ge­bel om te hoor hoe ver is my aan­soek en hul­le weet nie eens van my aan­soek nie!

OEFENVIRDIEJAGTOG

Daar was die af­ge­lo­pe maan­de ve­le uit­spra­ke vir en teen tei­ken­skiet ver­sus jag. Ek wil nie weer die de­bat her­o­pen of vet op die vuur gooi nie, maar slegs hier­die goue oom­blik in die jag­veld deel.

Dit het al ’n jaar­lik­se in­stel­ling ge­raak om saam met my seuns te jag; dis ’n ge­leent­heid om tyd saam te deel en hul­le er­va­ring in die jag­veld te laat op­doen. Hier­die jaar was geen uit­son­de­ring nie. Die man­ne het ge­oe­fen en ge­oe­fen om goeie groe­pe­rings te skiet aan­ge­sien my be­leid is dat hul­le goed moet kan skiet voor­dat hul­le mag jag. Daar rus ’n ver­ant­woor­de­lik­heid op die jag­ter om die dier e­ties te jag en te skiet.

Die pa-en-seun­jag word jaar­liks by oom Tom en tan­nie Da­le­na Laas op Roed­tan ge­hou om­dat hul­le, soos ons, baie waar­de heg aan die voor­reg om die vry­heid van die na­tuur te ge­niet, as­ook die ver­ster­king van vriend­skaps- en fa­mi­lie­ban­de. Ek kry al­tyd die ge­voel dat dit is soos om by ou­pa op die plaas te kui­er. Ons ge­niet die hart­li­ke gas­vry­heid op hul­le plaas.

Na een van die jag­ses­sies wag oom Tom ons in om te hoor hoe die jag ver­loop het. My jong­ste seun, Ro­han (15 jaar oud) ver­tel toe baie trots van die bles­bok wat hy op 80 me­ter ge­skiet het. Op my vraag waar hy die bok ge­skiet het, ver­tel hy dat dit ’n hart­skoot was. Toe ek sê dat sy groe­pe­ring ty­dens die in­skiet goed ge­noeg was vir ’n kop­skoot op daar­die af­stand, her­in­ner Chris­tof (die gids) my baie vin­nig: “Ont­hou, ’n tei­ken het nie bloed nie”.

Chris­tof se op­mer­king het my op­nuut daar­aan her­in­ner hoe ui­ters be­lang­rik dit is om te oe­fen (op pa­pier) en om goed voor te be­rei voor­dat ’n en­ke­le skoot op ’n dier ge­skiet word – ’n waar­de­vol­le bon­del vuur­maak­hout vir toe­koms­ti­ge jag­te.

E-pos na ma­ri­sa.bee­ton@me­dia24.com

BE­TAAL VIR MISSKOTE

Ek ver­wys na die ar­ti­kel op die SAJWV-blad deur An­dré van der Mer­we in die Au­gus­tus 2016-uit­ga­we, Waar­om moet ek vir misskote be­taal?

Ek is ’n be­kwa­me jag­ter (ek jag ge­reeld die af­ge­lo­pe 35 jaar en het al heel­wat bok­ke oor die ja­re ge­skiet) ek is ook ’n goeie skut (ek het in ver­skeie skiet­kom­pe­ti­sies top­drie-plek­ke be­haal). Ook oe­fen ek baie en skiet on­ge­veer 1 500 pa­tro­ne per jaar weg. My toerusting is die bes­te wat ek kan be­kos­tig en van bo­ge­mid­del­de ge­hal­te. Ek ken my ver­moë op die skiet­baan, is nie waag­hal­sig nie en skiet nie som­mer wild en wak­ker op wild nie. Wat guns­ti­ge skiet­po­si­sies be­tref, ek be­sef daar is nie skiet­ban­ke in die jag­veld nie en ek ge­bruik en oe­fen dus met dit wat moe­der na­tuur bied.

Tog skiet ek mis in die jag­veld (en on­ge­luk­kig ook ty­dens kom­pe­ti­sies). S­kuts, baie be­ter as ek, skiet ook mis ty­dens kom­pe­ti­sies. Ek weet nie of ge­leent­heids­jag­ters ook mis skiet in die jag­veld nie, maar aan­ge­sien hul­le nie die helf­te so­veel oe­fen soos kom­pe­ti­sie­skuts nie, re­ken ek hul­le kans om mis te skiet is nog gro­ter as myne.

Ek het al ’n bok ge­kwes wat dit oor­leef het en dié bok is die »

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.