Be­skerm jou ge­hoor

SA Jagter Hunter - - NEWS - Deur KOOS BAR­NARD

Or­dent­li­ke ge­hoor­be­sker­ming vir s­kuts kan se­ker nie ge­noeg be­klem­toon word nie. Ska­de wat die klank van ge­weer­sko­te aan jou ge­hoor ver­oor­saak is on­ge­luk­kig on­om­keer­baar.

Op o­pen­ba­re skiet­ba­ne is ge­hoor­be­sker­ming al vir ja­re lank ver­plig­tend, maar die mees­te jag­ters dra by­na nooit ge­hoor­be­sker­ming in die veld nie. Soos al­mal na­tuur­lik weet, be­lem­mer die mees­te ti­pe oor­be­sker­mers jou ge­hoor en dan is dit boon­op las­tig en warm om te dra ter­wyl jy jag.

Daar is eg­ter gehoorbeskermers be­skik­baar wat die le­we vir bei­de die skyf­skiet­skut en die jag­ter baie mak­li­ker kan maak. Die maat­skap­py Pu­re­to­ne van Ro­ches­ter in B­rit­tan­je maak al vir ja­re lank ver­skeie ou­di­o­lo­gie­se pro­duk­te en hul oor­prop­pe vir jag­ters en s­kuts is baie ef­fek­tief en ge­wild. Dit be­staan uit ’n pas­maak-oor­prop waar­in daar ’n e­lek­tro­nie­se mo­du­le ge­mon­teer kan word. Hier­die mo­du­les word on­der die naam CENS be­mark – Cu­stom E­lec­tro­nic Noi­se Sup­pres­sors. Dié mo­du­les het ver­skeie funk­sies. Som­mi­ges blok al­le ti­pe klank, ter­wyl an­der weer met e­lek­tro- »

Di Die CENS CENS-oor­prop­pe i is kl klein,i li lig, pas ge­mak­lik klik i in jou oor en ver­skaf goeie ge­hoor­be­sker­ming. Dit pla glad nie as jy aan­lê met die ge­weer nie.

CENS-oor­prop­pe werk met klein bat­te­ry­tjies wat 100 tot 400 uur hou, na ge­lang van die model. Dit in­stal­leer baie mak­lik. Die ap­pa­raat voor is ‘n mag­neet wat ge­bruik word om die bat­te­ry te han­teer en in die kom­par­te­ment te plaas waar dit moet pas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.