S­nel­vuur

HER­MAN SE BOSPRAATJIES

SA Jagter Hunter - - INHOUD -

Nuus uit die bos is dat Her­man Jon­ker, me­de­wer­ker en skry­wer van ons Dooi­e­rus- ru­briek, eers­daags weer ’n nu­we boek be­skik­baar sal hê. Vir Her­man se ve­le aan­han­gers is dit na­tuur­lik baie goeie nuus.

Dié keer het hy sy slag­mes in En­gels ge­slyp vir sy eer­ste boek wat spreek tot ’n meer in­ter­na­si­o­na­le ge­hoor.

A­fri­ca My A­fri­ca – A Wan­de­ring Hunter’s Mut­te­rings word by Hun­tEx 2017 be­kend ge­stel en sal daar te koop wees. Her­man sal ook self daar wees om ko­pieë te on­der­te­ken vir le­sers.

Ver­wag sy ge­bruik­li­ke hu­mor en dan ook ’n sa­ti­rie­se raps na die hei­li­ge koeie van die tro­fee- jag­be­dryf. En na­tuur­lik ook ’n goeie do­sis fei­te en ra­te, deur­weef met sto­ries. * Die boek kan ook be­stel word by a­da­mas­tor@tel­kom­sa.net teen R200 per ek­sem­plaar, pos­geld uit­ge­sluit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.