ONS NU­WE WIELE

SA Jagter Hunter - - INHOUD -

SA JAG­TER/HUNTER sê baie dan­kie aan die We­st­vaal Mo­tor­groep van K­lerks­dorp vir ons nu­we wiele – ’n I­su­zu 250 D-Teq met e­we­naar­slot. Ons het die bak­kie som­mer die vol­gen­de dag na­dat ons dit ont­vang het ge­bruik op ’n jag in die Oos-Kaap. Op ’n tog van oor die 3 000km het die bak­kie soos te ver­wag­te hom baie goed ge­dra. Kyk maar o­ral uit vir SA JAG­TER/HUNTER se bak­kie. Ons hoop om hom hier­die jaar reg­oor die land te ge­bruik om ma­te­ri­aal in te sa­mel vir lek­ker jag­sto­ries en goeie teg­nie­se ar­ti­kels oor jag, skiet en ge­we­re.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.