GOEIE NUUS VIR VUUR­WA­PE­N­EI­E­NAARS!!!

SA Jagter Hunter - - IN­HOUD -

Die SA­J­WV het sy hof­saak ra­ken­de die pro­ble­me rond­om die her­nu­wing van li­sen­sies teen die SAPD los­han­de ge­wen. Ar­ti­kels 24 en 28 is on­grond­wet­lik ver­klaar en die Par­le­ment is 18 maan­de ge­gun om die wet te wy­sig. Li­sen­sies wat reeds ver­val het en nog gaan ver­val sal gel­dig bly tot­dat die Grond­wet­hof uit­spraak ge­le­wer het oor die grond­wet­lik­heid van die ge­noem­de ar­ti­kels. Die SA­J­WV het ook ’n kos­te­be­vel ge­kry wat be­te­ken dat die SAPD ’n groot deel van die SA­J­WV se regs­kos­tes moet be­taal.

Ons sal in die vol­gen­de uit­ga­we die vol­le­di­ge pers­ver­kla­ring oor die hof­saak plaas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.