DIE GRONDWETHOF SE UITSPRAAK: WAT STAAN JOU TE DOEN?

SA Jagter Hunter - - INHOUD -

DF­red Camp­hor, HUB van SA Jag­ters, skryf:

it is nou reeds ’n paar we­ke lank be­kend dat die Grondwethof se uitspraak teen ons ge­draai het en dat ons die saak ver­loor het. In die laas­te tyd is ek oor­val met op­roe­pe en e-pos­bood­skap­pe met voor­stel­le en vrae oor wat ons al­les te doen staan.

Hier­die on­se­ker­heid word ver­der aan­ge­wak­ker deur som­mi­ge an­der ver­e­ni­gings wat an­der uit­spra­ke maak waar­van som­mi­ge weer­spre­kend is. Dan

is daar ook ver­e­ni­gings wat uit­spra­ke maak oor am­nes­tie en an­der al­ter­na­tie­we pro­ses­se wat oor­weeg word.

On­ge­luk­kig is die Po­li­sie tot en met die da­tum waar­op hier­die be­rig ge­skryf is, dood­stil, en be­hal­we vir Brig. Vish Nai­doo wat se­ke­re stel­lings ge­maak het, is daar to­ta­le on­se­ker­heid oor wat die Po­li­sie doen, wat hul­le in­struk­sies is en wat hul­le ver­wag.

Daar is blyk­baar ver­skil­len­de stel­le rig­ly­ne in ver­skil­len­de pro­vin­sies be­skik­baar ge­stel oor die Po­li­sie se plan

AU­GUS­TUS 2018

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.