VOORBLADGEWEER: HOWA 6.5X55

SA Jagter Hunter - - NUUSBROKKIES -

Die ge­weer wat op die voor­blad pryk, is ver­skaf deur Sa­vu­ti Arms van Brak­pan. Hul­le is be­kend vir hul goeie pry­se vir Howa-ge­we­re en het ge­woon­lik ’n baie goeie voor­raad. Al­hoe­wel die ge­weer op die voor­blad ’n sin­te­tie­se kolf het, hou Sa­vu­ti ’n ver­skei­den­heid kol­we vir Ho­was aan. Kli­ën­te het te kies en te keur uit ’n he­le aan­tal op­sies. Let ook op na die 6.5 Hor­na­dy-am­mu­ni­sie wat saam met die ge­weer ver­skyn. Daar­die lang, ron­de­neus­koe­ëls lyk da­rem maar mooi.

Sa­vu­ti is na­tuur­lik ook be­kend daar­voor dat hul­le ’n baie groot voor­raad koe­ëls vir her­laai­ers aan­hou. Hier­die wa­pen­win­kel staan nie ver­niet be­kend as “Die Koe­ël­win­kel” nie. Be­hal­we vir Ho­was en koe­ëls hou Sa­vu­ti na­tuur­lik ook ’n wye ver­skei­den­heid an­der pro­duk­te aan, van te­le­sko­pe tot messe, kruit, skiet­hand­skoe­ne, ha­el­ge­we­re, lin­ker­hand­se ge­we­re, her­laai­toe­rus­ting en fa­briek­s­am­mu­ni­sie... te veel din­ge om op te noem. * Be­soek ge­rus hul­le web­werf by www.sa­vu­ti­arms.co.za vir in­lig­ting oor pro­duk­te en spesiale aanbiedinge, of s­ka­kel hul­le by 011-915-0138.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.