SNELVUUR

SA Jagter Hunter - - INHOUD -

E­ni­ge ra­re, in­te­res­san­te nuus­brok­kie wat met an­der le­sers ge­deel kan word, is wel­kom. Dit kan teg­nie­se as­pek­te be­hels, ver­band hou met wild en die na­tuur­le­we, ’n be­son­der­se jag­er­va­ring, han­di­ge toe­rus­ting waar­van men­se nog nie weet nie – e­nig­iets nuus­waar­digs en bui­ten­ge­woon. In­dien jy ’n fo­to in­stuur, moet die for­maat ver­kies­lik nie klei­ner as 1MB wees nie en stuur dit as ’n aan­heg­sel (moe­nie die fo­to ver­klein of in­bed in die e-pos nie). Stuur jou nuus­brok­kie – min­der as 200 woor­de – na Eu­nia.Bar­nard@Me­dia24.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.