NUUT OP DIE MARK: VIPER BULLETS

SA Jagter Hunter - - NUUSBROKKIES -

Pe­ter Sut­ton van Jo­han­nes­burg het on­langs ’n nu­we reeks plaas­lik ver­vaar­dig­de mo­no­me­taal­koe­ëls be­kend ge­stel wat hy Viper Bullets noem. Dis be­skik­baar in ko­per en geel­ko­per ( brass). Hier­die koe­ëls is be­skik­baar in drie ver­skil­len­de ti­pes, naam­lik Bush Su­pre­me, Plains Su­pre­me en Per­cus­si­on Cup. SA JAGTER/HUN­TER het die 165gr Bush Su­pre­me-koe­ëls in .308-ka­li­ber gaan toets, as­ook die Per­cus­si­on Cup in .375” wat 300gr weeg.

Die Bush Su­pre­me is ’n om­klink­koe­ël met ’n groot en diep hol­punt. Dit is hoof­saak­lik vir bos­wê­reld be­doel. Die Per­cus­si­on Cup is meer be­doel vir gro­ter en ge­vaar­li­ke wild­soor­te waar diep pe­ne­tra­sie nood­saak­lik is. Dit het ’n vlak hol­te in die neus wat soms net so ef­fens be­gin oop­maak as die koe­ël baie er­ge weer­stand on­der­vind. Laas­ge­noem­de werk na­tuur­lik ook op ge­wo­ne klein en groot wilds­bok­ke baie goed en ver­oor­saak min­der vleis­ska­de as die om­klink­koe­ëls.

Die toets­ver­slag oor hier­die koe­ëls sal in ons No­vem­be­r­uit­ga­we ver­skyn. Die­ge­ne wat in­tus­sen meer te we­te wil kom oor Viper Bullets, kan vir Pe­ter Sut­ton kon­tak by 082-377-6834.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.