AD­VER­TEER SON­DER VOOR­RAAD

SA Jagter Hunter - - BRIEWE | LETTERS - BOS­SIE MUL­LER

Na aan­lei­ding van die af­ge­lo­pe maand se advertensie (in­set­sel) deur ’n be­ken­de wa­pen­han­de­laar, haas ek my na hul naas­te win­kel om koe­ëls te gaan koop. Toe ek daar kom, word weer­eens vir my ge­sê, “Ons het nie voor­raad nie.”

Nou hoe­kom ad­ver­teer as jy nie voor­raad het nie? Dit was nie die eer­ste keer dat dit met hier­die be­trok­ke win­kel­groep se pro­mo­sies ge­beur nie. Ek is reg­tig te­leur­ge­stel in hul­le. Die ver­koops­man het ook be­ves­tig dat hy aan hul­le ge­noem het dat die voor­raad te min is om te ad­ver­teer. Ek sal my nie weer so laat vang nie!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.