KLEURBLIND

SA Jagter Hunter - - BRIEWE | LETTERS - FRIK KILLIAN

Ek wil ook op PF se skry­we ant­woord. PF, daar is baie men­se wat in pre­sies die­self­de ver­knor­sing sit, som­mi­ge van hul­le is “an­ders­kleu­rig” en som­mi­ges nie. Ek het ’n paar “an­ders­kleu­ri­ge” vrien­de op wie se pla­se ek gaan jag en die ver­sko­ning dat jou droom nooit sal waar word om­dat jy “an­ders­kleu­rig” is, is to­taal on­waar. Laat ek jou ver­tel, my mond het oop­ge­hang toe ek sien hoe goed die (“an­ders­kleu­ri­ge”) man­ne kan skiet – so goed as e­ni­ge an­der jag­ter.

En ge­woon­lik is baie van die boe­re al vroeg in die sei­soen vol be­spreek, want daar is baie jag­ters en boe­re kan net ’n be­perk­te aan­tal huis­ves el­ke jaar. My raad aan jou: Soek vroeg­ty­dig ’n plek­kie. Van die man­ne boek van­jaar al vir vol­gen­de jaar en as dit reg­tig so is dat die prys ver­dub­bel net om­dat jy “an­ders­kleu­rig” is, ver­my daar­die plaas. Hou aan en jy sal wen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.