KOOS BAR­NARD SE JAGMESONTWERP

SA Jagter Hunter - - NUUSBROKKIES -

Ons het ’n artikel in die Sep­tem­ber-uit­ga­we ge­plaas waar­in Koos Bar­nard ver­tel van die jag­mes wat hy ont­werp het en deur An­dries Strydom vir hom ge­maak is. Daar is ’n stel van 25 van hier­die mes­se ge- maak wat ge­nom­mer is en waar­op Koos se voor­let­ters ge­gra­veer is. Le­sers kon hier­die mes­se be­stel teen be­ta­ling. Dit was een van die fonds­in­sa­me­lings­pro­jek­te van die tyd­skrif. Die geld is aan Me­dia24 oor­be­taal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.