MO­NO­ME­TAAL­KOE­ËLS TE KIES EN TE KEUR

SA Jagter Hunter - - NUUSBROKKIES -

Toe mo­no­me­taal­koe­ëls ge­wild be­gin raak het, was SuidA­fri­ka­ners aan­vank­lik op oor­se­se ver­vaar­di­gers aan­ge­we­se vir hul aan­ko­pe. Met die ja­re het daar eg­ter ’n ver­skei­den­heid plaas­li­ke ver­vaar­di­gers na vo­re ge­tree en van­dag is ons be­derf met nie min­der nie as se­we ver­skil­len­de be­ken­de ver­vaar­di­gers.

Daar is Ba­lis­tix Bul­lets, Im­pa­la Bul­lets, Pe­re­gri­ne, Ti­tan, Su­da­mi, K­riek Bul­lets, Vi­per en GS Cu­s­tom waar­van ons weet. SA JAG­TER/HUNTER het al die mees­te van hier­die koe­ëls in die jag­veld ge­toets en kan dit met groot vry­moe­dig­heid aan­be­veel. Die groot voor­deel van plaas­lik koop, is dat jy mak­lik met die ver­vaar­di­ger kan kon­tak maak in­dien daar pro­ble­me op­duik. Plaas­li­ke ver­vaar­di­gers is ook meer ge­neë om aan spe­si­a­le ver­soe­ke te vol­doen en nu­we koe­ëls te ont­werp vol­gens kli­ën­te se be­hoef­tes.

On­der­steun dus ge­rus ons plaas­li­ke men­se, hul­le pro­duk­te is e­ni­ge dag net so goed, in­dien nie be­ter nie, as dit wat ons van oor die wa­ter kan aan­koop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.