SIG SAUER TANGO4 6-24X50 FFP Ti­pe pro­duk: Ge­weer­te­le­skoop

SA Jagter Hunter - - JAGSTORIE -

Die­ge­ne wat in lang­af­stand­skiet be­lang­stel sal die Tango4 van Sig Sauer be­slis han­dig vind. Die op­tie­se kwa­li­teit van hier­die te­le­skoop is van hoog­staan­de ge­hal­te en dit het die so­ge­naam­de tak­tie­se stel­knop­pe. ’n Ze­ro-stop in die stel­knop ver­se­ker dat jy el­ke keer na jou oor­spronk­li­ke ze­ro kan te­rug­keer son­der om die klik­kies te moet tel. Ver­der kan die kruis­haar (dit staan be­kend as die MOA Mil­ling) ver­lig en dis in die so­ge­naam­de first fo­cal pla­ne ge­plaas wat maak dat die spa­sies tus­sen die af­mik­mer­kies al­tyd die­self­de is re­la­tief tot die tei­ken­groot­te, maak nie saak op wat­ter ver­gro­ting die te­le­skoop ge­stel is nie. Hier­die te­le­skoop is ook goed ge­prys en goeie waar­de vir geld. PRYS: R18 595 Dis be­skik­baar by Da­ve S­heer Guns. Vir meer in­lig­ting ska­kel 010-300-1222 of be­soek www.da­ves­heer.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.