SA­RIE WOON

Sarie Bruid - - Voorblad -

Kom kui­er saam met SA­RIE WOON in die hui­se van dood­ge­wo­ne men­se langs die Tuin­roe­te en jy sal ver­stom staan oor hoe kre­a­tief en in­no­ve­rend hul­le is. Die nuut­ste uit­ga­we is van­af 9 No­vem­ber op die rak

Daar’s niks mooier as ’n SuidA­fri­kaan­se troue nie – mooi, kre­a­tief, oor­spronk­lik en pret. Van die uit­ge­strek­te sout­pan­ne van die Ka­la­ha­ri tot tus­sen die bloei­sels van die Kaap, het ons trou­es ge­kies wat jou sal in­spi­reer vir jou trou­dag. Ge­niet dit, en droom! Mi­chél­le van B­re­da Re­dak­teur 30 DAE KOS & DE­KOR Pas­ge­troud, of bin­ne­kort ge­troud? Hier­die is vir jou: SA­RIE s se 30 Dae van Kos + De­kor-fee­s­na­week in Gau­teng (4 tot 6 Maart 2016) waar jy ons ko­sen de­kor­re­dak­teurs en ’n hand vol be­ken­des in ak­sie kan sien, en nog le­de van die SA­RIE-span sal ont­moet. Koop nóú jou kaar­tjies (R150 per per­soon) en er­vaar die SA­RIE-wê­reld – jóú wê­reld. www.30days.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.