Wyn­land­se swier

Sarie Bruid - - Inhoud -

Ta­nia en Je­an wen ’n twee­de wit­te­brood in ’n weel­de­ri­ge wild­re­ser­vaat, as­ook ju­we­liers­wa­re, hor­lo­sies, reis­tas­se en par­fuum.

NU­WE WED­STRYD

As jy en jou aan­staan­ded groot wil wen soos Ta­nia en Je­an, kyk op bl. 124 vir be­son­der­he­de van van­jaar se Bruids­paar van die Jaar-wed­stryd. Kry in­skry­wings­vorm en nog fo­to’s van die 2014-wenpaar op BRUID.DSARIE.COM

Je­an en Ta­nia het me­kaar op skool in Dur­ban­vil­le ont­moet en hul­le het op die skool se rug­by­veld ver­loof ge­raak. Hul­le het ge­kies om by Dur­ban­vil­le Hills te trou om­dat dit ’n mooi uit­sig op die wyn­lan­de en Ta­fel­berg in die ver­te bied.

’n Prag­ti­ge paar­tjie – geen won­der hul­le is ons bruids­paar­wen­ners nie. Ta­nia is boon­op ’n skoon­heids­te­ra­peut.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.