Bie­tjie blou

Kry in­spi­ra­sie van die see om jou sei­le te span in al die styl­vol­le ska­ke­rings van blou

Sarie Bruid - - Inhoud - DEUR AMARIA CAR­STENS & CHARIS VAN DEN HEE­VER

Prin­ses-styl sa­tyn­rok met drie­kwart­mou, kant­bo­stuk en sak­ke (R60 270), Pro­no­vi­as , be­be­skik­baar by De La Vi­da Bri­dal Cou­tu­re

S­ter­ling­sil­wer­hals­snoer (van­af R980) met a­par­te han­ger­tjie van melk­kwarts- en melk-a­kwa­ma­ryn­ste­ne in wit sir­ko­niapa­vé (R7 340), T­ho­mas Sa­bo vanT­re­ger Brands S­jampk­leu skoenblin (R999)

Peer­vor­mi­ge di­a­manten-tan­za­niet­hang­oor­bel­le in 18 kar.wit­goud (R35 999),Arthur Ka­p­lan Dié i­ko­nie­se geur met sy no­te van va­niel­je en ka­ra­mel is ook be­skik­baar in ’n lan­ger, ver­ti­ka­le bot­tel – T­hier­ry Mug­ler An­gel Ver­ti­cal S­tar (R1 525 vir 100 ml her­vul­ba­reEDP)Blom­me­mei­sie­rok van jacquard-weef­stof (R1 599), Mon­soonPrui­sies­blou palm­hand­sak van me­taal­a­kriel­ma­te­ri­aal met mar­meref­fek (R799), Mim­co

Arm­band van 18 kar.geel­goud met 15 la­pis la­zu­li- en 16 chri­s­o­praas-ste­ne, en 96 sier­di­a­man­te (prys op aan­vraag), Pa­ris Nou­vel­le Va­gue, Car­tier

’n Tik­kie blou en brons vir jou oë – Estée Lau­der Pu­re Co­lor En­vy Sculp­ting Ey­es­hadow 5-Co­lor Pa­let­tein In­fa­mous Sky (R715)

Ring van 18 kar.-wit­goud met saf­fier van 0,8 kar. tus­sen 16 ron­de sier­di­a­man­te(R15 800), Di­a­mond Bou­ti­queDie for­mu­le van Clarins In­stant Lig­ht Lip Balm Per­fec­tor in Ro­se­wood (R250) be­vog en gee kleur met ’n glans­af­wer­king

Wit­goud-endi­a­mant­hor­lo­sie (prys op aan­vraag),Ja­e­gerLeCoul­t­reFran­se-styl broe­kie (R209,95 vir ‘n stel van 3), Jockey

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.