Cor­ne­lia sê

Sarie Bruid - - Kom help ons trou! -

Dié doen-al­les­self-ten­dens raak wê­reld­wyd al hoe ge­wil­der. Jy be­trek die ge­meen­skap om jou te help trou – fa­mi­lie, vrien­de en kin­ders – en span die na­tuur in vir tref­fen­de de­kor.

Ou­pa se bak­kie en an­der ry­goed kan ingespan word om al­les tot by die trou-ve­nue aan te ry.

’n Hoof­ta­fel met ’n uit­sig – en dié ve­nue kos niks.

Nog ’n in­te­res­san­te fyn­bos-ver­sie­ring in ’n ge­maak­te wit ke­ra­miek-“sak­kie”.

Peer-mal­va­poe­ding.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.