Bo die knie

Sarie Bruid - - Droomrokke -

37. Deur­sig­ti­ge rok met uit­sny- de­tail in Bo­ra Ak­su se len­te/so­mer 2015-reeks by Londen se mo­de­week. 38. Rok met deur­sig­ti­ge pa­ne­le in Da­vid Ko­ma se len­te/so­mer 2015-reeks by Londen se mo­de­week. 39. Kant­rok met kra­le- de­tail in Stefania Mor­land se so­mer 2015-reeks by die Mer­ce­desBenz-mo­de­week in Kaapstad. 40. Boot­hals­rok in die Fashi­on For Re­lief-reeks herfs/win­ter 2015/’ 16 by Londen se mo­de­week.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.