O­reo - koek

Sarie Bruid - - Hierdie vrou kan bak! -

Gee vir ’n sta­pel O­reo-koe­kies ’n “romp” van e­le­gan­te swart en wit fon­dant­val­le­tjies en kyk net hoe pret­tig lyk dit! Mag­gi het die u­nie­ke ont­werp met ’n sui­ker­blom af­ge­rond. An­der ge­wil­de moont­lik­he­de sluit in drie­hoek­vlag­gies bo-op die koek of hout­pop­pies van die bruid en brui­de­gom.

As jy hier­die ont­werp self by jou troue wil her­skep, kan jy die on­der­ste fon­dant­laag ook met op­ge­sta­pel­de O­reo-koe­kies ver­vang, soos die twee boon­ste lae. Om se­ker te maak die op­ge­sta­pel­de koe­kies tui­mel nie om nie, raai Mag­gi jou aan om dit met bot­ter­ver­sier­sel op­me­kaar vas te plak.

Die twee boon­ste lae be­vat so­wat 207 O­reo-koe­kies, meer as ge­noeg vir jou gas­te om aan te smul. Dit sal ’n pret-i­dee wees om ’n klein gla­sie melk saam die koe­kies vir jou gas­te voor te sit, sê sy.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.