Fyn­bos-&mar­sa­la - koek

Sarie Bruid - - Hierdie vrou kan bak! -

Aan­ge­sien Mar­sa­la die kleur van 2015 is, wou Mag­gi dit ook graag by een van die koe­ke in­werk. Die kom­bi­na­sie van Mar­sa­la en die sag­te pienk en grys van die fyn­bos vul me­kaar mooi aan, maar eint­lik kan e­ni­ge blom met ’n sag­te pas­tel- of aard­se kleur ge­bruik word saam met so ’n Mar­sa­la-kleu­ri­ge koek. Berg­bruid­jies ( blus­hing bri­des) en pro­te­as is dees­dae baie ge­wild as trou­blom­me om ’n lan­de­li­ke ( rus­tic) en eg SuidA­fri­kaan­se ge­voel te skep. Die fyn­bos­blom­me en -bla­re is van fon­dant ge­maak, maar vars fyn­bos kan ook ge­bruik word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.