’n Vie­ring van blom­me

Sarie Bruid - - MY STYL -

Jy kan nooit ge­noeg blom­me op jou troue of in jou ha­re hê nie! Skep ’n sag­te op­styl en weef strin­ge kuns­ro­sies in ska­ke­rings van pienk deur jou ha­re (hooffoto). Voeg ’n ti­a­ra by vir ’n bie­tjie dra­ma. Jy kan ook an­der soor­te kuns­blom­me kies om by die blom­me op jou ont­haal­ta­fels te pas. Hel­der jou voor­koms op met ’n don­ker­der pienk ska­ke­ring vir jou lip­pe en ro­si­ge wan­ge.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.