JOU GEUR

Sarie Bruid - - MY STYL -

1. ’n Swaar­der roos­geur ge­meng met kon­jak – Ae­rin E­ve­ning Ro­se (R1 495 vir 50 ml EDP). Be­skik­baar by www.es­tee­lau­der.co.za en uit­soek­tak­ke van S­tut­ta­fords 2. Wit­blom­me soos nar­sing­le­lie, af­fo­dil en wa­ter­le­lie vorm die hart van dié par­fuum - Dol­ce & Gab­ba­na Dol­ce Flo­ral Drops (R1 415 vir 75 ml EDT) 3. Roos word met Oos­ter­se geu­re soos wit­pe­per ge­meng in C­li­ni­que Beyond Ro­se (R1 135 vir 100 ml EDP)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.