JOU GEUR

Sarie Bruid - - MY STYL -

1. Se­der­hout saam met wit pinkster­roos en Bul­gaar­se roos is sen­su­eel in Nar­ci­so Ro­dri­guez Nar­ci­so Eau de Toi­let­te (R895 vir 50 ml EDT). By uit­soek­tak­ke van Ed­gars en Red Squa­re 2. Dié nu­we geur met sy po­me­lo- en jas­myn-no­te is per­fek vir ’n so­mer­troue – C­ha­nel Chan­ce Eau Vi­ve (R1 095 vir 50 ml EDT) 3. Die dui­sen­de slot­te wat ver­lief­de paar­tjies se­dert 2008 aan die re­ling van die Pont des Arts-brug in Pa­rys, Frank­ryk, ge­hang het, was die in­spi­ra­sie vir die vars blom­geur Chloé Lo­ve Sto­ry (R1 170 vir 50 ml EDP)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.