JOU GEUR

Sarie Bruid - - MY STYL -

1. Pa­rys, die stad van lief­de, was die in­spi­ra­sie vir Crabtree & E­ve­lyn Pa­ri­si­an Mil­le­fleurs Flo­wer Wa­ter (R950 vir 100 ml), ’n vars blom­geur 2. Roos, nar­tjie en le­moen in S­tel­la M­cCart­ney se S­tel­la Eau de Toi­let­te (R825 vir 50 ml EDT) sorg vir ’n vro­li­ke geur vir jou groot dag 3. Die soet geur van son­ryp vye is die ster-be­stand­deel in The Bo­dy Shop I­ta­li­an Sum­mer Fig (R275 vir 50 ml EDT)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.