Veel­sy­di­ge vleg­sels

Sarie Bruid - - MY STYL -

Dit was een van die ge­wild­ste haar­sty­le by van­jaar se in­ter­na­si­o­na­le bruids­mo­de­week vir so­mer. Dié styl is pret­tig, bo­heems en veel­sy­dig. As jou ha­re baie lank is, vleg dit langs jou rug af en ver­sier dit met kris­tal­kra­le, pê­rels en kant (hooffoto). Jy kan ook ’n klei­ner deel van jou ha­re al langs jou voor­kop vleg, dit vas­steek en die res van jou ha­re in ’n los bol­la op­vat of al jou ha­re in ’n klomp vleg­sels vleg en al­les op­steek. Sub­tie­le ro­ke­ri­ge oë sal goed pas by dié vry­gees­ti­ge haar­styl.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.