Klas­sie­ke e­le­gan­sie

Sarie Bruid - - MY STYL -

’n Op­styl soos ’n Fran­se rol is tyd­loos en styl­vol. Vir ’n meer mo­der­ne ge­voel, steek u­nie­ke by­kom­stig­he­de soos groot pê­rels (hooffoto), ’n mooi wit strik van sa­tyn­lint of selfs ’n o­ri­ga­mi-blom in jou ha­re. Ha­re moet min­stens skou­er­leng­te wees vir dié styl en ho­pe haar­sproei is no­dig om dit in plek te hou. Kom­bi­neer ’n klas­sie­ke rooi lip­stif­fie met swart vloei­ba­re oog­om­ly­ner en sterk wenk­broue om jou voor­koms af rond­te­te

1. Dié mooi bot­tel in die vorm van ’n di­a­mant is per­fek vir jou groot dag. Mont­blanc La­dy Em­blem (R895 vir 50 ml EDP) is vol vrug­te en ro­se. Be­skik­baar van­af Ok­to­ber 2. Voel tyd­loos met Os­car de la Ren­ta Os­car (R995 vir 100 ml EDT) met no­te van si­troen, i­ris, jas­myn en krui­e­na­el­tjie. By Tru­wort­hs en Dis- C­hem 3. Dié geur is sexy, glans­ryk en on­weer­staan­baar met kar­de­mom, roos en le­lie – Az­za­ro Pour Elle (R745 vir 75 ml EDT)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.