My styl

Ge­so­fis­ti­keerd en e­le­gant met di­a­man­te en ’n tik­kie swart

Sarie Bruid - - MY STYL - DEUR MAGDEL MUL­LER, MO­NI­CA PIE­NAAR & CA­RA RA­DE­MEY­ER

1. Os­car De La Ren­ta-bruids­week len­te/so­mer 2016. 2. A­part of saam laat die vyf sag­te ska­ke­rings van S­mashbox Fu­si­on Soft Lig­hts in Ba­ked S­tar­blush (R380) jou ge­laat sub­tiel gloei. 3. Wit­goud-oor­bel met 0,65 kar.-di­a­mant (R37 000), Fo­re­ver­mark En­cor­dia, ver­sprei deur Ca­ra­t­co. 4. Ster­ling­sil­wer-ring met sir­ko­ni­as­te­ne (R999), Ge­or­gi­ni, ver­sprei deur T­re­ger Brands. 5. 9 kar.-wit­goud-ring met swart en wit di­a­man­te (R9 999), A­me­ri­can S­wiss. 6. 18 kar.-wit­goud-en-di­a­mant­hals­snoer (R169 995), Uwe Koet­ter. 7. E­le­gan­te trou­koek met pê­rels om el­ke laag en ’n “wa­ter­val” van vars ro­se. 8. 18 kar.-wit­goue han­ger­tjie met swart, grys en wit di­a­man­te (R35 999), Arthur Ka­p­lan. 9. Meer­min­rok (R34 198), Ko­bus Dip­pe­naar, An­na Ge­or­gi­na Col­lecti­on. 10. 9 kar.-wit­goud-ring met wit di­a­man­te (R15 499), S­terns. 11. 18 kar.-wit­goud-oor­krab­be­tjies met swart en wit di­a­man­te (R48 200), Jack F­ried­man. 12. 18 kar.-wit­goud-arm­band met 58 di­a­man­te van 3,78 kar. (R41 800), Jack F­ried­man.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.